Garmin dēzlCam LGV710 Manual

Garmin Navigator dēzlCam LGV710

Læs gratis den danske manual til Garmin dēzlCam LGV710 (86 sider) i kategorien Navigator. Denne vejledning er vurderet som hjælpsom af 27 personer og har en gennemsnitlig bedømmelse på 4.0 stjerner ud af 14 anmeldelser. Har du et spørgsmål om Garmin dēzlCam LGV710, eller vil du spørge andre brugere om produktet?

Side 1/86
DĒZLCAM / OTR710 LGV710
Gebruikershandleiding
© 2022 Garmin Bpk. of filliale
Alle regte voorbehou. Ingevolge kopieregwetgewing mag hierdie handleiding nie sonder die skriftelike toestemming deur Garmin gekopieer word nie, hetsy in die geheel of
gedeeltelik. Garmin behou die reg voor om sy produkte te verander of te verbeter en om veranderinge aan die inhoud van hierdie handleiding te maak sonder 'n verpligting om enige
persoon of organisasie in kennis te stel van sulke veranderinge of verbeteringe. Besoek vir huidige bywerkings en aanvullende inligting rakende die gebruik van www.garmin.com
hierdie produk.
Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se
uitdruklike toestemming gebruik word nie.
dēzlCam, Garmin eLog, Garmin Express en myTrends is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike
toestemming gebruik word nie.
Android
is ’n handelsmerk van Google LLC. Apple ®, iPhone® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc, geregistreer in die VSA en ander lande. Die BLUETOOTH ® woordmerk en
logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc. en enige gebruik van sulke merke deur Garmin is onder lisensie. Love's ® en Love's Travel Stops® is geregistreerde handelsmerke van Love's
Travel Stops & Country Stores, Inc. microSD ® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Pilot Flying J en Pilot Flying J Travel Centers is handelsmerke van Pilot
Travel Centers LLC en sy geaffilieerde maatskappye. PrePass ® is ’n handelsmerk van die PrePass Safety Alliance. Tripadvisor ® is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC.
TruckDown® is die handelsmerk van TruckDown Info International, Inc.Wi Fi® is ’n geregistreerde merk van Wi-Fi Alliance Corporation.Windows ® is ’n geregistreerde handelsmerk van
Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.


Produkt Specifikationer

Mærke: Garmin
Kategori: Navigator
Model: dēzlCam LGV710

Har du brug for hjælp?

Hvis du har brug for hjælp til Garmin dēzlCam LGV710 stil et spørgsmål nedenfor, og andre brugere vil svare dig